Hoërskool Durbanville spelers opgeneem in die WP Grant Khomo XV Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Raydon Williams en Hadley Erasmus van Hoërskool Durbanville is opgeneem in die WP o16 Grant Khomo XV Rugbyspan. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

Hadley Erasmus

Raydon Williams








