Laerskool Truida Kestell rugbyspeler behaal die VKB uitnodigingspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerder Ruwan Wille wat tydens die 0.13 VKB rugbytoernooi gekies is vir die VKB uitnodigingspan wat in Namibië gaan toer later vanjaar. Ons is baie trots op jou.










