Hoërskool Linden netbalspelers gekies vir die Gauteng proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk en sterkte aan die volgende o.14- tot o.17-netbalspeelsters van Hoërskool Linden, wat na afloop van die JOMO-netbalproewe gekies is om as deel van die onderskeie JOMO-spanne, aan die Gautengproewe deel te neem:
- o.16: Mieke Jonker, Cea Liebenberg
- o.17: Mieke van Westing
- o.18: Uné van den Berg, Denike Maskell, Marlene van Heerden















