Rugby prestasie vir Laerskool Wynland
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bjorn Mathews wat gekies is in die Boland o.12A Rugbyspan. Laerskool Wynland wens hom en die o.12A Bolandspan alle sterkte toe met hul voorbereiding vir die interprovinsiale toernooi wat hierdie jaar in Riversdal by Hoërskool Oakdale sal plaasvind. Ons is baie trots op jou!
![]()










