Hoërskool Klerksdorp prysuitdeling wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Klerskdorp het tydens hul prysuitdeling talle leerders beloon vir hul harde werk gedurende die jaar. Baie geluk aan die volgende leerders.

Matriek dux-leerder: Liané Engelbrecht

Sportseun van die jaar: Ewald Jansen

Sportdogter van die jaar: Kate-Lynn Fourie

Rugbyspeler van die jaar: GJ Steenberg

Kultuurseun van die jaar: Marnus van der Merwe

Kultuurdogter van die jaar: Megan Burger

Gholfseun van die jaar: Leonard Swart

Gholfdogter van die jaar: Karmen Marais

Tennis seun: Otto Bruwer

Tennis dogter: Mienke Engelbrecht

Netbal dogter: Laurike Mynhardt

Krieket seun: Stephan Jv Rensburg

Atletiek seun: Amogelang Tatai

Atletiek dogter: Keandra Jooste

Bergfiets Dogter: Lizel van Antwerpen

Bergfiets Seun: Ty Botes
Trompoppies Dogters : Jazmijn Schepers & Kitso Moaludi

Jazmijn Schepers

Kitso Moaludi









