Hoërskool Eldoraigne rugbyspelers leer by die beste
ADVERTISEMENT
Wêreld se beste lynstaanspesialis, en nommer 5, Victor Matfield het Hoërskool Eldoraigne kom wys wat gedoen moet word om die beste te wees.Dankie Victor vir jou terugploeg, kan nie wag vir ons volgende sessie nie!















