Laerskool Brits sprekers bekoor almal met hulle tonge wat klap
ADVERTISEMENT
Die individuele sprekers van Laerskoool Brits het almal met hul bekkigheid bekoor en puik presteer by die Podiumpret redenaarskompetisie.
Die volgende plekke is per graad behaal.
Graad 1 Onervare afdeling
- Wico Botha Graadwenner
- Janco Cilliers en Zimri Muller behaal elk ‘n 4de plek
Graad 2 Onervare afdeling
- Rupert Jacobs 6de plek
Graad 3 Ervare afdeling
- Lia Bekker 3de plek
Graad 5 Ervare afdeling
- Elbeth Bekker Graadwenner
Graad 6 Ervare afdeling
- Mieke Stander 6de plek
- Alike Pelser 10 de plek.










