Hoërskool Brandwag Bench Press uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brandwag Bench Press uitslae. Die Hoërskool Brandwag Afrika Bench Press Kampioenskappe 2023. Catinka Fourie 1ste plek in die o/63kg divisie met ‘n bench van 50kg asook ‘n nuwe Afrika rekord. Sunelle Putter 1ste plek in die 84+kg divisie met ‘n bench van 92,5kg asook ‘n nuwe Afrika rekord.

Baie geluk aan Catinka Fourie, Anika Maree en Sunelle Putter wat gekies is om die SA-span te verteenwoordig by die Afrika “Bench Press” kampioenskappe.










