Die Hoërskool Brandwag spog met vier kragoptellers in die Suid-Afrikaanse span
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag in Uitenhage spog met vier leerders in die Suid-Afrikaanse span wat ons land tydens die “Asia/Pacific/ Africa-“kampioenskappe in Potchefstroom gaan verteenwoordig. Ons wens hulle alle sterkte toe. Vanaf links: Jana Fox, Anika Maree, Ferdé Botha, Chanté Mulder.

Baie geluk aan Chanté Mulder wat ‘n silwer medalje gewen het in die “Classic” kragoptelafdeling by die “Asia/Pacific/Africa-“kampioenskappe.










