Laerskool Oranje-Noord atlete is gekies vir die Noordkaap atletiekspan
ADVERTISEMENT
Drie van Laerskool Oranje-Noord se leerders is gekies vir die Noordkaap atletiekspan wat van 24 – 26 Maart in Limpopo aan die Suid-Afrikaanse laerskole atletiekkamioenskappe gaan deelneem.
- Latham Christiaans
- Tanika Ludik
- Ree Botha












