Primêre Meisieskool Oranje Vrystaat atletiekkampioenskap uitslae
ADVERTISEMENT
Die volgende dogters het op 2 Maart aan die Vrystaat atletiekkampioenskap deelgeneem en soos volg presteer:
o.10
Lea Cilliers
1200m – 1ste
Mieke Naudé
Verspring – 3de
o.11
Zea Voster
70m hekkies – 1ste
Hoogspring – 4de
Almy Wessels
100m – 8ste
Annebel Fick
70m hekkies – 2de
o.12
Amy Dormehl
75m hekkies – 4de
150m hekkies – 5de
o.13
Chani Britz
1500m – 3de
800m – 1ste
Mienje Momberg
100m – 5de
200m – 2de
Verspring – 5de
Zea Vorster word aangewys as die beste baan atleet van die byeenkoms vir haar prestasie in die 70m hekkies vir dogters o.11. Oranje se atletiekspan word aangewys as die beste meisieskool van die byeenkoms.
Baie geluk aan die volgende dogters wat vanaf 24 tot 26 Maart aan die Suid Afrikaanse Kampioenskap gaan deelneem in Polokwane:
Leah Cilliers
Mieke Naudé
Zea Vorster
Annebel Fick
Chani Britz
Mienje Momberg










