Laerskool Cradock tennisspeler vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Cradock leerder Nicolaas vd Walt het van 6 tot 10 April aan die TSA Junior Nationals tennistoernooi deelgeneem. Die top 64 spelers in SA van elke ouderdomsgroep kwalifiseer vir die toernooi in Bloemfontein. Nicolaas eindig 14de seuns o.12.










