Laer Volkskool tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Op Maandag 10 Februarie 2025 het Laer Volkskool senior en o.10 tennisspanne teen Laerskool Cradock op Cradock tennis gespeel.
Die uitslae is as volg:
o.10 Dogters
Enkels 4-2
Dubbels 1-2
Wen 5-4
o.10 Seuns
Enkels 6-0
Dubbels 3-0
Wen 9-0
Dogters
Nr.1-8
Enkels 0-8
Dubbels 0-4
Verloor 0-12
Seuns nr.1-12
Nr.1-6
Enkels 1-5
Dubbels 0-3
Nr.7-12
Enkels 6-0
Dubbels 3-0
Wen dus 10-8
Baie geluk aan die wenspanne.










