Hoër Landbouskool Oakdale kies Junior Landbouvereniging vir 2025/2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders wat as die bestuur van die Hoër Landbouskool Oakdale Junior Landbouvereniging vir 2025/2026 verkies is:
- Corné Malherbe
- Egan Daines
- Wynand Malherbe
- Henco Vermeulen
- Rossouw de Wet
- Niel de Kock
Hierdie leerders sal gedurende hul matriekjaar die vergaderings lei en ook as bestuurders van die Jongboere-projek optree. Ons wens hulle sterkte toe vir hul termyn om Oakdale se landbou na nuwe hoogtes te dryf.
![]()









