Wes-Kaap Akrobatiese Gimnastiek Kampioenskappe uitslae vir Laerskool Gansbaai
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai gimnas Isabelle de Villiers, Graad 1, wat goud verwerf het by die Wes-Kaap Akrobatiese Gimnastiek Kampioenskappe hierdie afgelope naweek by Mega Gymnastics in Montague Gardens.
![]()










