Laerskool Montagu Gimnastiek prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Montagu se gimnaste het deelgeneem aan die Western Cape Championship by Eversdal se gimnastiek klub in Brackenfell. Ons is veral baie trots op Mia Vorster (11-12) en Gemma Cole (11-12) wat gekies is om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in September.
Gemma en Mia










