Internasionale Skyfskiet Prestasie vir HTS Drostdy
ADVERTISEMENT
HTS Drostdy skut Francois van Tonder onlangs as lid van die SANSSU-skoleskietspan aan die GBJI-kompetisie (Great British Junior International) in Londen gaan deelneem. Hier behaal hy die volgende prestasies: Individueel:
- 10 m Air pistol Grand Prix – 6de
- 10 m Air pistol Finals – 6de
Span:
- 10 m Air pistol – 3de
- 25 m Sport pistol – 2de
Wat ‘n ongelooflike prestasie om met twee internasionale medaljes terug te kom. Ons is besonder trots op Francois en glo dat ons hom eendag by die olimpiese spele gaan sien!
Francois van Tonder










