HTS Drostdy Skyfskiet Top 80 proewe
ADVERTISEMENT
Die volgende vier skuts van HTS Drostdy is uitgenooi na die SANSSU Top 80-proewe (die 80 beste skuts in die land) waar hulle ‘n kans staan om gekies te word vir die SA-toerspan wat na Engeland gaan toer:
- Francois van Tonder
- Jaco Nel
- Pieter Maritz
- Hanri Venter
Die proewe vind op 5 en 6 April plaas en ons wens ons skuts baie sterkte toe met hul voorbereiding.










