Primêre Skool Naudeville karateka kry uitstekende uitslae
ADVERTISEMENT
Eben Fourie het, 28 Julie in Johannesburg by die JKA karate SA championships ñ brons medalje vir Kata en silwer medalje vir Kumite in witbelt vir seuns onder 8 jaar gekry. Baie geluk!
![]()










