Karate prestasies vir Laerskool Outeniqua
ADVERTISEMENT
Laerskool Outeniqua karateka Reeve Schoeman het ’n silwermedalje in die kumite-afdeling verower. Niaan Boshof het ’n derde plek in kata en ’n tweede plek in kumite behaal. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasies. Ons is baie trots op julle.











