Hoërskool Bredasdorp leerders presteer aan die Stellenbosch wetenskap Expo
ADVERTISEMENT
Vier van ons graad 9 Hoërskool Bredasdorp leerders het op 10 en 11 Augustus aan die Stellenbosch wetenskap Expo deelgeneem. Hulle projekte was deel van 229 ander projekte wat ingeskryf IS. Na twee dae van beoordeling het ons leerders sertifikate vir “higher recommendation” ontvang. Dit was ‘n goeie ervaring vir ons leerders om as jong wetenskaplikes hulle kennis met ander te kon deel en ook by mede-wetenskaplikes te kon leer. Baie geluk aan Hugo Bester, Philip Fick, Mande-Mari Darby en Anzia Coetzee.
Hugo Bester en Philip Fick
Anzia Coetzee
Mande-Mari Darby










