Hoërskool Framesby leerders word gekies vir die Provinsiale Trampolien/Tuimelspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerders Leolin Pietersen (graad 12) en Simonique Grobler (graad 11) is gekies vir die Provinsiale Trampolien/Tuimel-span en gaan die Oos-Kaap verteenwoordig by die SA Gimnastiek Spele in Kaapstad van die 23ste September tot die 25ste September. Ons is baie trots op hulle en wens hulle alle voorspoed toe.













