Laer Volkskool gimnas op pad na ECGA Interdistrikfees
ADVERTISEMENT
๐ฉ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฏ๐๐๐๐ โ ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐ฌ๐ช๐ฎ๐จ ๐ฐ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐! Baie geluk aan Haley Mostert wat op 31 Mei by die gimnastiekvereniging-proewe โn brons medalje verower het! Met hierdie prestasie kwalifiseer sy vir die ๐๐๐๐ ๐๐ง๐ญ๐๐ซ๐๐ข๐ฌ๐ญ๐ซ๐ข๐ค ๐๐ข๐ฆ๐ง๐๐ฌ๐ญ๐ข๐๐ค๐๐๐๐ฌ wat op 22 Junie in Oos-London plaasvind. Laer Volkskool is ongelooflik trots op jou, Haley โ sterkte met die volgende rondte!










