AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival

  • Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag

  • Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country

  • Hoërskool Ellisras se SA Skole Swem Kampioenskappe uitblinker

  • Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg


CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›HS Eldoraigne vs HS Zwartkop – Hoërskool Zwartkop se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM

HS Eldoraigne vs HS Zwartkop – Hoërskool Zwartkop se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM

By Karien Frans
18th May 2023
1185
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM gesels met, eerstespan rugbykaptein van Hoërskool Zwartkop oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

Eerstespan Afrigter: David Gouws: Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Dit is altyd lekker om gesien te word as die “underdogs”, die verwagtinge is dan veel minder as die verrassingselement. Ons gaan poog dat die bal die werk doen en natuurlik om die opponent se foute uit te buit en dit om te skakel in punte.

 Hoe is die samestelling van die span vir die classic clash? Enige beserings? Ons probeer week – na – week om die 15 bes moontlike spelers op die veld te laat draf. Daar is tans geen beserings wat ‘n invloed op die eerstespan het nie. Ons kyk hier na ‘n gewigtige pak voorspelers en senters wat daarvan hou om met spoed met die bal te hardloop op die punte. Anders as verlede jaar, het ons nie nodig om spelers uit hul posisie te speel nie.

 Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Met ‘n swaar pak voorspelers word daar van hulle verwag om dominerend te wees tydens skrums en rolmaal – bewegings.

 In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Dit is die een wat bereid is om te leer (moet “coachable” wees), moet ‘n spanspeler wees, basiese vaardige moet op standaard wees en so ‘n speler moet sy eie unieke verrassingselement hê.

 Wat is jou filosofie as `n afrigter? Om elke speler toe te rus met die nodige kennis, skietgoed en vaardighede sodat hy die beste moontlike speler in sy posisie kan wees, asook om ‘n gedissiplineerde jong man te kweek – nie net op die veld nie, maar ook van die veld af. Laastens moet die speler, dit wat hy doen geniet en moet niks hom keer om sy talente wat hy gekry het binne die 4 lyne uit te leef nie.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? Ek kyk op na alle skole afrigters, of dit nou laerskole- of hoërskole afrigters is.  Die tyd, moeite, omgee en geduld wat afrigters belê in spelers en spanne is benoemenswaardig en hulle doen dit alles vir die liefde van die spel.

 

Ian van der Westhuizen

Ian van der Westhuizen  ste Rugbyspan Kaptein: Wat is my hoogtepunt van my rugbyloopbaan tot dusver?  Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is definitief ons eerstespan toer van 2023 na Namibië waar ons as “individuals” gegaan het, maar as een span teruggekeer het.

Hoe motiveer jy jou span?  Ek motiveer my span deur met eerlikheid en respek op te tree, bv. as ‘n speler/spanmaat ‘n fout maak sal ek dit uitwys en hom aanmoedig om dit reg te maak op ‘n respekvolle manier sodat hy nie mismoedig raak gedurende wedstryde of oefeninge nie.

  Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?  My onderkaptein is Jonathan Wilson. Ek en Jono het ‘n goeie verhouding as dit kom by die leierskap van ons span. Ons vul mekaar aan op plekke waar nodig is en ons koester albei dieselfde verwagtinge van die span en van mekaar. Ons het elkeen ons plek in die span waar ons in beheer is. Ek is in beheer van die voorspelers se calls en hy is in beheer van die agterlyn.

 

Waarna sien julle as ‘n span die meeste hierdie jaar uit?  Ons, as ‘n span, het twee mylpale wat ons in 2023 wil bereik.  Dit is om ons CLASSIC CLASH wedstryd te wen asook die Noordvaal beker.

 Wie is jou gunsteling springbokspeler en hoekom?  My gunsteling Springbok rugbyspeler is Juan Smit. Hy speel nie meer vir die Bokke nie, maar was op sy dag ‘n uitmuntende speler en die beste flank wat die Bokke nog ooit gehad het.  Hy is my gunsteling speler, omrede hy sy werk op die veld altyd na die beste van sy vermoë doen en dan doen hy nóg meer.

 Wat is jou planne vir die toekoms?  My toekomsplanne is om landbou te gaan studeer en dan oorsee te gaan om rugby of Amerikaanse Football daar te speel.

 

TagsHS Eldoraigne vs HS Zwartkop
Previous Article

HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is ...

Next Article

HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Zwartkop se A seunshokkiespanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Zwartkop se A dogtershokkiespanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop – Hoërskool Zwartkop se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A seunshokkiespanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop – Hoërskool Zwartkop se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A rugbyspanne

    18th May 2023
    By Karien Frans

  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland tennisspelers presteer in Kavaliersspan

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Nuwe personeel vir Hoërskool Volksrust

  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Stulting High School celebrated World Whale Day

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us