HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A seunshokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hokkie Eerstespan Afrigter: Stefan Coertzen. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Classic Clash te wagte wees van julle span? Hoë kwaliteit hokkie en gees, tesame met goeie sportmanskap.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? ‘n Goeie gebalanseerde span met baie potensiaal.
Seunshokkiekaptein: Hendré Schalkwyk
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het tweede plek by die NWU – Skolereeks behaal na ons 1 – 0 teen Affies gewen het, nadat ons verlede jaar 6 – 0 verloor het.
Hoe motiveer jy jou span? Op die veld gee ek opbouende kommentaar om die spelers te motiveer. Na die wedstryd, ongeag die telling, gee ek terugvoer oor wat ons goed gedoen het, waaraan ons kan verbeter en ek motiveer die spelers om aan te hou verbeter.
Wie is julle onderkapteine en hoe staan hulle jou by? Kallie Kotzé en Kade Poonasamy is die twee onderkapteine. Hulle ondersteun my deur die opdragte wat ek gee uit te voer en my besluite te respekteer.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag bou op die fondasie van verlede jaar se hokkie en net vorentoe beweeg met Eldoraigne – hokkie. Wat my sal trots maak is as ons leer en bou uit verlede jaar se foute en net die groen weer groot maak!
Wat is jou planne vir die toekoms?
My planne vir die toekoms is om “flight attending” te doen na skool en dan later in ‘n rigting in te gaan soos sportbestuur of selfs afrigting.
Die seunshokkiespanne is gereed vir die kragmeting.
o.19 A
Duncan Eloff
Sean Jones
Kade Poonasamy
Christian Ruytenberg
Ruan van den Berg
Ewan van der Walt
Leon Wiesemann
Markus Zeelie
Kyle Abrahamse
Anthony Bain
Gawie Broekman
Janko Grobler
Kallie Kotzé
Hendré Schalkwyk (GK)
Henco van den Berg
Jeroen van Heerden
Jaeger van Niekerk (GK)
Luca Maritz
o.19 B
TJ Grobler
Tristan Habedank
Janru Steenekamp
Tyron Bouwer
Ethan Freeman
Stefan Malan
Leam Nieuwoudt
Danté Smit
Zadian Theart
Iwan Thompson
Jeandre Jansen
Cohan Sherriff
Ewan Stoltz
Ruben Strydom
Muller van der Walt
Xander Strydom
o.16 A
Daniel Beneke
Hanré Steyn
Ethan Wylie
André Tiago
Morné Carl De Klerk
Ayden Brits
Daniël Fourie
Nathan van Zyl
Andru Du Preez
Nico Janse van Rensburg
Hanco Nel
Jason Tennant
Aidan Troskie
JW van As
Ruan Visser
o.14 A
Cooper Baker
Jayden Van Seventer
Janro Berning
Julian Van Houwelingen
Zander Verster
Andries Wessels
Barnard Olivier
Christian Stander
Ruan Paton
Aidan Venter
Keagan Prinsloo
Frank D’Amico
Ruben Hollander
Dylan Taylor










