Laerskool Gansbaai tennisspelers het aan die ProKennex Tenniskampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai tennisspeler Daniël de Villiers het die afgelope naweek deelgeneem aan die ProKennex Tenniskampioenskappe in Ceres en is na ‘n paar senutergende wedstryde as naaswenner van Seuns o.11 aangewys. Dit is Daniël se eerste podium in die A-Liga. Baie trots op jou prestasie, Daniël!













