Tennisprestasie vir Hoërskool Punt
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt Jean Schoeman het die afgelope naweek aan die Eden Mini 5 in George deelgeneem. Hy en sy spanmaat het ’n 2de plek in die dubbels behaal, en Jean het ook ’n 4de plek in die mans ope enkels-afdeling losgeslaan!










