Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders Karabo Ralenthohlane en Attila Ozturk is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hulle is gekies om deel te wees van die B-span en A-span! Die finale spanne sal eers na afloop van die Bondedag gefinaliseer sal word op Saterdag, 14 September.










