Laer Volkskool rugby uitblinkers
ADVERTISEMENT
Die volgende Laer Volkskool leerlinge is opgeneem in die o. 13 OP-rugbyspan. Hulle gaan vanaf 26 Junie 2022 tot 1 Julie 2022 aan ‘n toernooi in Krugersdorp deelneem.
A-span
- Francois Naude
- Pieter Nel
- Petrus Wolfaardt
B-span
- Louis de Wet
Baie geluk aan hierdie leerlinge.
Pieter Nel, Francois Naude, Louis de Wet, Petrus Wolfaardt










