Hoërskool Framesby Interskole uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby Interskole uitslae:
Netbal
o.14A 26-12 Wen
o.14B 35-7 Wen
o.14C 32-10 Wen
o.14D v Nico Malan o.14C 29-5 Wen
o.15A 26-8 Wen
o.15B 16-16 Gelyk
o.15C 18-6 Wen
o.15D v Nico Malan o.15C 14-7 Wen
o.16A 34-10 Wen
o.16B 32-6 Wen
o.17A v Nico Malan o.19B 22-4 Wen
o.19A 25-17 Wen
o.19B 12-21 Verloor
o.19C 19-12 Wen
o.19C v Nico Malan o.19D 16-5 Wen
![]()
Hokkie
14A Dogters 4 – 2 Wen
16C Dogters 1 – 0 Wen
16B Dogters 2 – 2 Gelyk
16A Dogters 6 – 1 Wen
3de Dogters 2 – 2 Gelyk
2de Dogters 9 – 0 Wen
1ste Dogters 2 – 1 Wen
![]()
Seunshokkie
Framesby vs St Dominic’s Priory
1ste Seuns 3 – 4 Verloor
16A Seuns 0 – 1 Verloor
Rugby
o.14A Framesby vs Nico Malan 27-46 Verloor
o.14B Framesby vs Nico Malan 10-10 Gelykop
o.14C Framesby vs Nico Malan 7-56 Verloor
o.15A Framesby vs Nico Malan 17-5 Wen
o.15B Framesby vs Nico Malan 7-11 Verloor
o.16A Framesby vs Nico Malan 8-35 Verloor
o.16B Framesby vs Nico Malan 26-0 Wen
o.19D Framesby vs Nico Malan 20-5 Wen
o.19C Framesby vs Nico Malan 5-31 Verloor
o.19B Framesby vs Nico Malan 28-0 Wen
o.19A Framesby vs Nico Malan 8-14 Verloor
Ons Gholfspan het hul Derby-seisoen met nog ‘n fantastiese oorwinning van 15 – 8 teen Hoërskool Nico Malan afgesluit. Dit is ’n massiewe verbetering op die loesing wat ons in 2023 gekry het. Die enigste Derby-wedstyd wat ons verloor het was teen Grey High. Goeie oorwinnings is teen Drostdy, Oakdale, Marlow en Nico Malan behaal. ‘n Spesiale woord van gelukwensing aan Jeandre Hattingh, ons kaptein, wat
sy wedstryd as no 1 speler gemaklik met 3 en 2 gewen het. Ons ander matrieks (Ruan Oostduizen en Carla van Jaarsveldt) het ook hul skole-gholf op ‘n hoë noot afgesluit deur beide hul wedstryde met 2 en 1 te wen. Jaco-Louw Stander, ons junior (Graad 8) speler het ook sy enkels wedstryd 3 en 2 gewen. In die beurtspelle het Jeandre en Reynard Jansen 3 & 2 gewen, Ruan Oosthuizen en Hendre Steenkamp wen 2 & 1 en Carla en Jaco- Louw wen 2 & 1. Ons sluit ons gholf-seisoen volgende naweek af met die Fynbos toernooi en sien uit na die bydrae wat die nuweling in die eerste span, MJ Bonthuys, gaan maak. Weereens baie geluk. Hou vol met die harde werk. Ons sal ons matrieks volgende jaar mis, maar ons weet daar is genoeg talent in die junior afdeling om die opwaartse stappie na die A-afdeling met groot sukses te maak.
Landloop
Dogters:
1e – Framesby A
2e – Framesby B
3e – Framesby C
4e – Framesby E
5e – Framesby D
6e – NM A
7e – Framesby F
8e – NM B
9e – NM C
10e – NM D
11e – NM E
Seuns:
1e – Framesby A
2e – NM A
3e – Framesby B
4e – Framesby C
5e – Framesby E
6e – Framesby D
7e – NM B
8e – NM C
Tennis Top 4 seuns ;
Enkels:
Chrisstian Viljoen wen 2-1
Eben Peens verloor 3-0
Hano van Rooyen wen 2-1
Corbin Fleetwood wen 2-1
Dubbels:
Chrisstian en Eben wen 3-0
Hano en Corbin wen 3-0
Seuns wen 12-6
Top 4 meisies:
Enkels
Marisca Minnie verloor 3-0
Kaley Schellingerhout verloor 3-0
Carike Marais verloor 2-1
Silke Collison verloor 3-0
Dubbels;
Marisca en Carike verloor 2-1
Kaley en Silke wen 3-0
Meisies verloor 13-5
Framesby verloor interskole 19-17
Skaak verloor 6 – 1
Vasvra verloor 38 – 31
Debat wen














