Hugenote Hoërskool Interskole Gholf
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland het op Maandag, 9 Februarie 2026 mekaar die stryd aangesê op Wellington Gholfklub se baan. Dit was ’n dag van goeie gholf, sterk kompetisie en puik sportmanskap.

Die uitslae was as volg:
- A-span: Swartland wen 77 – 72
- B-span: Hugenote wen 68 – 65
Baie dankie aan die spelers, afrigters en ondersteuners.














