Laerskool Eikestad tennisspelers neem deel aan die Rising Star tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Eikestad se o.13 A-spanne het die naweek aan die eerste rondte van die Rising Star tennistoernooi deelgeneem. Die seuns het na ‘n goeie dag van tennis eerste geëindig. Die dogters het in ‘n baie tawwe wedstryd teen Courtrai in die finaal verloor.












