Hoërskool Douglas leerders vaar uitstekend in die Robotics Celebration Event
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende twee Robotics-spanne van Hoërskool Douglas wat aan die Robotics Celebration Event deelgeneem het en eerste- en tweede plekke behaal het vanuit tien spanne:
Eerste plek
- Anru Kroucamp
- JD de Klerk
- Bryan Muller
- Jan-Louis Pienaar
- TJ du Bruyn
- Roowney Eland
Tweede plek :
- Marlo Putter
- Ethan Fourie
- Herlu Erasmus
- Pierre de Villiers
- Gideon van Tonder










