Hoërskool Noordheuwel altete gekies vir die CGA span
ADVERTISEMENT
Dit is weer tyd vir Hoërskool Noordheuwel om te spog met ons atlete. Drie van ons leerders is verkies tot die CGA-span wat vanaf 16 – 18 April, by die Universiteit van Stellenbosch, aan die ASA-Senior kampioenskappe gaan deelneem. Ons is baie trots op hierdie drie dames:
- Mikayla Bester – 100m, 200m
- Caylen Jenkins – 100mH, 400mH
- Liandri Kriel – 800m, 1500m












