Laerskool Rustenburg redenaar presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Rustenburg is trots om aan te kondig dat Mikayla Schutte eerste plek verower het by die Radikale Redenaars streeksfinaal! Sy het haar uitstekende redenaarsvaardighede gewys en gekwalifiseer vir die landsfinaal wat in Oktober plaasvind. Ons hou duime vas en
wens haar alle sukses toe in hierdie volgende groot mylpaal!
Mikayla Schutte










