Hoërskool Durbanville leerders by die Radikale Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het. Die volgende leerders het gekwalifiseer vir die Streeksfinaal en drie leerders dring deur na die Nasionale Finaal wat plaasvind 22 Oktober 2022 in Boksburg, Gauteng.
Die drie leerders wat kwalifiseer vir die Nasionale Finaal is:
- Anru van Wyk (Lees)
- Jana du Piesanie (Poësie)
- Franci Malherbe (Lees)
#TrotsDurbanville

Agter v.l.n.r. Hugo Bredell, Jaco Venter, Kamiele Krige, Melandi Nabal, Jessica Theron, Islah Vorster. Voor v.l.n.r. Kara Meyer, Isabelle Naudé, Franci Malherbe, Anna-Mart Klem, Chris-Mari Marx. Afwesig: Jana du Piesanie, Gabriella Groves, Megan van der Westhuizen.









