Hoërskool Eldoraigne skuts verwerf hul Gauteng-Noord kleure
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Eldoraigne-skuts het by die Voortrekker Monument aan die Noord-Gauteng proewe deelgeneem. Twaalf van ons skuts het hulle Gauteng-Noord kleure verwerf en vorm deel van die top 42 skuts wat in Oktober aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem.
- James Fourie
- Evan van Seventer
- Kaydin Huyser
- Dian Laage
- Migael Moulder
- Simone De Wet
- Ruane Thirion
- Dehlia Terblanche
- Luelsje Oosthuizen
- Rozelle de Beer
- Kayleigh Wilson
- Joshua Janse van Rensburg
Na afloop van die SA-Kampioenskappe sal 22 skuts gekies word om SANSSU in Engeland te verteenwoordig.
Baie geluk! Julle maak die Eldo’s vir seker trots.










