HTS Drostdy skuts gekies vir Wes-Kaap spanne
ADVERTISEMENT
Drie van HTS Drostdy skuts is deur die WKSSV as lede van verskillende Wes-Kaap-spanne aangekondig. Deon Lourens is in die o. 21-Sporter-B-span opgeneem en Helette du Plessis en Lené Nel is albei in die PPP o. 16- A-span opgeneem. Baie geluk!










