Laer Volkskool meet kragte teen Laerskool Cradock
ADVERTISEMENT
Die eerste Saterdag terug na die wintervakansie was ons spanne al vroeg op die pad Graaff-Reinet toe vir ‘n dag se sport teen Laer Volkskool. Ons rugbyspanne het ‘n baie sterk dag gehad met die uitslae as volg:
o.11B wen 35-7
o.11A gelykop 5-5
o.13B wen 31-17
o.13A wen 50-0
Baie geluk aan al die spanne.














