Hoërskool Dirkie Uys rugbyspelers skop hul seisoen baie goed af
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys rugbyspelers het 16 Maart hul seisoen afgeskop teen Curro Langebaan. Al 3 spanne skop die seisoen baie goed af. Mag die Tiere se seisoen net van krag tot krag gaan!
- 0.15 wen 26-12
- 0.19B gelykop 15-15
- 0.19A wen 20-15
o.19A
o.19B
o.15










