HS Ferdinand Postma leerder gaan speel vanjaar in SA Fast-5 Bokkieweek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Danél Meintjies, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Ferdinand Postma. Sy is gekies vir die Snelbal Fast-5 o.17 SA Bokkieweekspan. Die toernooi vind 4-7 Oktober te Pretoria plaas. Die skool is baie trots op Danél se mooi prestasie, en sien uit om te sien hoe die span sal vaar by die toernooi vanjaar.
![]()










