LS Worcester-Oos Rugby nuus
ADVERTISEMENT
Hazzlett Cloete is onlangs opgeneem in die Noord-Boland o.13-rugbyspan. Hy neem deel aan die Boland o.13-rugbyproewe deelneem. Baie geluk met hierdie puik prestasie, Hazzlett! Ons is trots op jou!