LS Cradock leerders verkies tot die Oos-Kaap netbalspan
ADVERTISEMENT
Ubre Blaauw (o.12), Melea Karsten (0.13), Tuane Taai (o.12), is verkies tot die Oos-Kaap netbalspan. Hulle gaan gedurende die Junie-vakansie aan die All Ages Netbaltoernooi, te Germiston, gaan deelneem.
![]()










