LS Goedehoop Netbal Gert Sibande A-Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop is baie trots op ons A-netbalspanne wat op Saterdag, 24 Mei 2025 te Hoërskool Ligbron in Ermelo aan die Gert Sibande A-Kampioenskappe deelgeneem het en hul uitstekend van hul taak gekwyt het! Die o.11A’s eindig 1ste in Gert Sibande, o.12A eindig 2de en die o.13A’s eindig 3de.
Netbal o11A Gert Sibande A-Kampioenskappe Voor: Zani Venter, Renesmé Becker, Linay Hartzer Agter: Me. Michelle Parkes, Lumé Storm, Telishia Muller, Estelle Symington, Manny Neto, Emma du Plessis, Me. Lezaan van der Walt
Netbal o12A Gert Sibande B-Kampioenskappe Voor: Monique du Plessis, Mieke Bam Agter: Jané Kasselman, Cayleigh Cooper, Me. Kristelle Hattingh, Mieke Erasmus, Mia van Eeden, Mikayla Smit
Netbal o13A Gert Sibande B-Kampioenskappe Voor: Kaylie Serfontein, Gabby Japhta, Alissa J v Rensburg Agter: Lianke Luwes, Mienke Visser, Nicole Potgieter, Me. Inge Jacobs, Izanie Ferguson, Kaley Knoetze










