Die Laerskool Gene Louw leerders word gekies om vir die WP yshokkie te speel
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Gene Louw leerders Marcel Louw en Matthew Louw is gekies om vir die Westelike Provinsie yshokkie te speel. Marcel sal die o.12-span verteenwoordig, terwyl Matthew vir die o.14- en o.16-spanne sal speel.
Marcel (links) , Matthew (regs)










