Laerskool Trichardt se skuts word verkies tot die Mpumalanga Boogskietspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Trichardt se skuts wat verkies is tot die Mpumalanga Boogskietspan. Baie geluk ook aan Juffrou Elzann wat ook verkies is tot haar Mpumalangaspan en Jana wat as kaptein aangewys is. Welgedaan! Uit die 16 spanlede is 9 skuts van Trichardt. Hierdie skuts maak ons sommer baie trots, Anro-Louw Swart, Brendan Venter, Pierre van Rensburg, Juffrou Elzann, Unami Makhoba, Jana Posthumus-Meyjes(Kaptein), Sean Posthumus-Meyjes, Merieke de Klerk, Tahlia Reynolds en Reinhardt Reynders.
![]()










