Bethlehem Voortrekker Hoërskool hokkiespelers maak trots
ADVERTISEMENT
Ntsopa Mokoena is gekies vir die SA Skole o.18A hokkiespan. Sy ontvang die toekenning vir beste voorspeler van die toernooi! Ntsopa is ook aangewys as speler van die wedstryd tydens haar eerste wedstryd vir die SA o.18A hokkiespan in die internasionale reeks teen Namibië wat plaasgevind het by Maties, Stellenbosch. SA o.18 wen 3-1 @ Namibia Marjulyn Myburgh is gekies vir die SA Skole o.18B hokkiespan. Julle is Bethlehem Voortrekker Hoërskool se hokkietrots!
Ntsopa, Marjulyn










