Hoërskool Ermelo-Seunshokkie-leerders gekies vir Bokkieweek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo-seunshokkie gekies vir Bokkies. Baie geluk aan die volgende hokkieseuns wat gekies is vir onderskeie Hoëveld-hokkiespanne: In die o.14-span is Nathan Herbst en Willem Jacobsz gekies.
![]()
![]()
Stiaan van den Heever is gekies vir die o.15-span.
André van Schalkwyk is gekies vir die o.19-span.
Die Erries is trots op elkeen van die seuns en wens hul alle voorspoed toe vir die toernooi wat voorlê.










