Hoërskool Overkruin hokkiespeler is vir die o.14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overkruin hokkiespeler Zoné le Roux (gr. 8) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek in Mookgophong (Naboomspruit) gaan deelneem. Baie geluk, Zoné!
![]()










