Laerskool Slot van die Paarl karateka presteer
ADVERTISEMENT
OGKK Regional Kata Competition het plaasgevind op 11 April. Ses van Laerskool Slot van die Paarl se leerders het deelgeneem – en wát ’n prestasie was dit nie!
- Henno de Wet (Gr. 6)
- Luan Retief (Gr. 6)
- Michaela-Marie (Gr. 5)
- Christof Dreyer (Gr. 4) – 4de plek
- Eli Kwantini (Gr. 3)
- Luan Henning (Gr. 2)
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle se harde werk, deursettingsvermoë en sportgees!










